2 Chronicles 32:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weet julle nie wat ek en my vaders aan al die mense van ander lande gedoen het nie? was die gode van die nasies van daardie lande op enige manier in staat om hulle lande uit my hand te red?
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle weet mos wat ek en die ander konings van Assirië voor my aan al die volke op die aarde gedoen het! Was enige van die gode van daardie nasies in staat om hulle land uit my krag te red?
Afrikaans 1933/1953 Weet julle nie wat,k en my vaders aan al die volke van die lande gedoen het nie? Het die gode van die nasies van die lande ooit hulle land uit my hand kon red?
Afrikaans 1983 Julle weet mos wat ek en my voorvaders aan al die volke in ander lande gedoen het. Kon die gode van die nasies in daardie lande hulle lande red uit my mag?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Weet julle nie wat ek, ek en my voorvaders aan al die volke van lande gedoen het nie? Was die gode van die nasies van die lande enigsins in staat om hulle lande uit my hand te red?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle weet wat ek en die konings wat vóór my regeer het, gedoen het met die mense van ander lande. Die gode van daardie lande kon nie die mense red van my nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet tog weet wat ek en my voorgangers met al die volke in die wêreld gedoen het! Was enigeen van daardie volke se gode sterk genoeg om hulle uit my kloue te red?