2 Chronicles 32:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê Sanherib, die koning van Assirië: Waarop vertrou julle dat julle in die beleëring in Jerusalem bly? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit is wat koning Sanherib van Assirië sê: Waarop vertrou julle om te dink dat julle my beleëring van Jerusalem sal oorleef? |
| Afrikaans 1933/1953 | So sê S nherib, die koning van Assirië: Waarop vertrou julle, dat julle daar ingesluit bly sit in Jerusalem? |
| Afrikaans 1983 | “So sê koning Sanherib van Assirië: Op wie steun julle dat julle in Jerusalem in die vesting bly? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “So sê Sanherib, die koning van Assirië, ‘Waarop vertrou julle, dat julle 'n beleëring afwag in Jerusalem? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Koning Sanherib van Assirië sê: Wie dink julle sal vir julle help? Julle bly sit in Jerusalem agter die mure, maar |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Luister wat sê koning Sanherib van Assirië: Waarom dink julle dat julle my aanval op Jerusalem sal kan oorleef? |