2 Chronicles 31:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Hiskia met die priesters en die Leviete ondervra oor die hope. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Waar kom dit alles vandaan?” het Hiskia vir die priesters en Leviete gevra. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Jehisk¡a by die priesters en die Leviete ondersoek doen na die hope, |
| Afrikaans 1983 | Hiskia het by die priesters en die Leviete navraag gedoen oor die hope goed, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Hiskia die priesters en die Leviete uitvra oor die hope, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hiskia het vir die priesters en die Leviete gevra van waar al die hope goed kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl Hiskia die hope goed met die priesters en Leviete bespreek het, |