2 Chronicles 31:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Hiskia en die vorste kom en die hope sien, het hulle die HERE en sy volk Israel geseën.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Hiskia en sy amptenare hierdie hope sien, het hulle die Here en sy volk Israel gedank.
Afrikaans 1933/1953 Toe Jehisk¡a en die owerstes kom en die hope sien, het hulle die HERE en sy volk Israel geseën.
Afrikaans 1983 Toe Hiskia en die amptenare kom en die hope sien, het hulle die Here en sy volk Israel geprys.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Hiskia en die •hoë amptenare daar aankom en die hope sien, het hulle die Here en sy volk Israel geprys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Hiskia en die amptenare kom en hulle sien al die hope goed, het hulle die Here en sy volk Israel geprys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Hiskia en sy amptenare na die bydraes kom kyk, het hulle die Here en vir Israel geprys.