2 Chronicles 31:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die derde maand het hulle begin om die fondamente van die hope te lê en dit in die sewende maand voltooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het in die derde maand hiermee begin en in die sewende maand is dit voltooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die derde maand het hulle die hope begin opstapel, en in die sewende maand was hulle daarmee gereed. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het in die derde maand daarmee begin, en die goed het bly ophoop tot die sewende maand toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die derde maand het hulle die hope begin pak, en in die sewende maand was hulle daarmee klaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het in die derde maand begin om die hope te maak van al die goed en hulle het dit gedoen tot die sewende maand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het dié bydraes in die derde maand begin insamel en teen die sewende maand was hulle klaar daarmee. |