2 Chronicles 31:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En so het Hiskía gedoen in die hele Juda en gedoen wat goed en reg en waar was voor die aangesig van die HERE sy God.
Afrikaans (NLV) 2011 Op hierdie manier het koning Hiskia oral in Juda gedoen wat goed en reg was vir die Here sy God.
Afrikaans 1933/1953 En so het Jehisk¡a in die hele Juda gedoen: hy het gedoen wat goed en reg en trou was voor die aangesig van die HERE sy God.
Afrikaans 1983 So het Hiskia dwarsdeur Juda gedoen. Hy het gedoen wat goed en reg en eerbaar is in die oë van die Here sy God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op hierdie manier het Hiskia dit gereël deur die hele Juda. Hy het gedoen wat goed, reg en eerbaar was voor die Here sy God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hiskia het gesê hulle moet dit in die hele land Juda doen. Hy het aangehou om goeie dinge te doen. Hy het die regte dinge gedoen waarvan sy God die Here hou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Koning Hiskia se verspreiding van die tempelbydraes deur die hele Judea het die Here sy God tevrede gestel.