2 Chronicles 31:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die offergawes en die tiendes en die heilige gawes getrou ingebring; waaroor Konónja, die Leviet, heerser was, en sy broer Simeï die volgende. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die gawes en tiendes is toe getrou na die tempel toe gebring. Kenanja die Leviet moes daaroor toesig hou en is bygestaan deur sy broer Simi. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die offergawes en die tiendes en die heilige gawes getrou ingebring; en daaroor was Kon nja, die Leviet, as hoof aangestel, en sy broer S¡me‹as tweede. |
| Afrikaans 1983 | Die offergawes, die tiendes en die gewyde gawes het getrou ingekom. Die Leviet Kenanja moes daaroor toesig hou, en sy ampsgenoot Simi was tweede in bevel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die mense het die wydingsgeskenke, die tiendes en die heilige gawes getrou ingebring. Daaroor het Kenanja, die Leviet, toesig gehou, en Simi, sy broer, was tweede in bevel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het aangehou om die offers en tiendes en gewyde presente te bring. Die Leviet Konanja moes kyk dat hulle alles reg bêre, en sy broer Simi het hom gehelp. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Leviet Kenanja moes oor al die geskenke toesig hou. Simi was tweede in bevel. |