2 Chronicles 31:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Hiskia bevel gegee om kamers in die huis van die HERE gereed te maak; en hulle het hulle voorberei,
Afrikaans (NLV) 2011 Hiskia het gereël dat daar voorraadkamers in die tempel van die Here ingerig moes word. Dit is gedoen.
Afrikaans 1933/1953 Toe gee Jehisk¡a bevel om kamers in die huis van die HERE in te rig; en hulle het dit ingerig
Afrikaans 1983 Hiskia het toe opdrag gegee dat daar kamers aan die tempel aangebou word, en dit is gedoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hiskia het toe opdrag gegee dat vertrekke in die huis van die Here ingerig moet word. Hulle het dit toe ingerig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hiskia het gesê hulle moet stoorkamers by die tempel bou, en hulle het dit gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hiskia het beveel dat hulle stoorkamers by die tempel moes inrig.