2 Chronicles 30:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele vergadering het raad gehou om nog sewe dae te hou, en ander sewe dae het hulle met blydskap gehou.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele vergadering het toe besluit om die fees vir ’n verdere sewe dae te verleng sodat hulle nog ’n week lank feesgevier het.
Afrikaans 1933/1953 En toe die hele vergadering besluit om nog sewe dae fees te hou, het hulle dit met blydskap sewe dae lank gevier,
Afrikaans 1983 Toe het die hele gemeente besluit om die fees met 'n week te verleng, en hulle het nog sewe dae met vreugde feesgevier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele geloofsgemeenskap het toe ooreengekom om nog sewe dae fees te vier. Hulle het toe die sewe dae met vreugde gevier,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het die hele volksvergadering besluit om nog sewe dae lank fees te vier, en hulle was elke dag bly dat hulle dit kon doen,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die hele vergadering het toe besluit om die fees met sewe dae te verleng. Hulle het nog ’n week lank met vreugde feesgevier.