2 Chronicles 30:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het na Hiskia geluister en die volk gesond gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het Hiskia se gebed verhoor en die volk genees.
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het Jehisk¡a verhoor en die volk genees.
Afrikaans 1983 Die Here het Hiskia se gebed verhoor en die volk nie gestraf nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het Hiskia verhoor en die volk genees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het gedoen wat Hiskia gevra het. Hy het alles vergewe wat die mense verkeerd gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het Hiskia se gebed verhoor en die mense vir die fees aanvaar.