2 Chronicles 30:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die koning het saam met sy vorste en die hele vergadering in Jerusalem raad gehou om die pasga in die tweede maand te hou.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning, die leiers en die hele gemeente in Jerusalem het besluit om die Paasfees in die tweede maand te vier.
Afrikaans 1933/1953 En die koning en sy owerstes en die hele vergadering het in Jerusalem besluit om die pasga in die tweede maand te hou,
Afrikaans 1983 Dit was nadat die koning met sy amptenare en die hele gemeente van Jerusalem daaroor beraadslaag het of hulle die paasfees in die tweede maand kon vier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning, sy •hoë amptenare en die hele geloofsgemeenskap het in Jerusalem ooreengekom om die Pasga in die tweede maand te vier,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning en sy amptenare en die hele volksvergadering in Jerusalem het besluit om die Paasfees in die tweede maand te vier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hiskia, sy amptenare en al die belangrike mense in Jerusalem het besluit om die paasfees ’n maand later as gewoonlik te hou.