2 Chronicles 30:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat sy hart voorberei om God, die HERE, die God van sy vaders, te soek, al word hy nie gereinig volgens die reiniging van die heiligdom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | wat besluit het om God die Here, die God van hulle voorouers, te dien selfs al is dit nie volgens die reinheidsvoorskrifte van die heiligdom nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | vir elkeen wat sy hart daarop gerig het om God die HERE, die God van sy vaders, te soek, al was dit nie volgens die reinheid van die heiligdom nie. |
| Afrikaans 1983 | elkeen wat aan God, die Here, die God van sy voorvaders, gehoorsaam wil wees, al is dit nie volgens die reinheidsvoorskrifte van die heiligdom nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | elkeen wat sy hart daarop gerig het om God, die Here, die God van sy voorouers, te soek, al voldoen hy nie aan die reinheidsvoorskrifte van die heiligdom nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | elkeen wat vir God, die Here, wil dien. Hy is die God van hulle voorvaders, Hy sal self versoening doen vir elkeen wat hom nie gereinig het soos die wette van die tempel sê nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | wat besluit het om Hom te volg, selfs al is hulle nie reg voorberei vir die viering van die fees nie!” |