2 Chronicles 30:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want 'n menigte van die volk, baie van Efraim en Manasse, Issaskar en Sébulon, het hulle nie gereinig nie, maar hulle het die pasga geëet anders as wat geskrywe is. Maar Hiskía het vir hulle gebid en gesê: Die goeie HERE vergewe elkeen |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die meeste van hulle wat uit Efraim, Manasse, Issaskar en Sebulon gekom het, het hulleself nie gereinig nie. Hulle het die paaslam geëet al was dit strydig met wat voorgeskryf is. Maar koning Hiskia het vir hulle gebid en gesê: “Mag die Here, wat goed is, elkeen vergewe |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die meerderheid van die volk, 'n menigte uit Efraim en Manasse, Issaskar en S,bulon, het hulle nie gereinig nie, maar die pasga geëet soos dit nie voorgeskrywe was nie. Maar Jehisk¡a het vir hulle gebid en gesê: Mag die HERE wat goed is, versoening doen |
| Afrikaans 1983 | Die meeste van die baie mense uit Efraim, Manasse, Issaskar en Sebulon het hulle nie gereinig nie en het die paaslam geëet in stryd met wat voorgeskryf is. Maar Hiskia het vir hulle gebid: “Mag die Here in sy goedheid versoening doen vir |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, die grootste deel van die volk, baie uit Efraim, Manasse, Issaskar en Sebulon, het hulleself nie gereinig nie, maar tog die pasgalam geëet op 'n ander wyse as wat voorgeskryf was. Hiskia het egter vir hulle gebid en gesê: “Mag die Here wat goed is, versoening doen vir |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Baie van die mense van die stamme Efraim, Manasse, Issaskar en Sebulon het hulleself nie gereinig nie. Ja, hulle het nie die paaslam geëet soos dit geskryf is in die Wette van Moses nie. Maar Hiskia het vir hulle gebid en gesê: “Die Goeie Here sal self versoening doen vir |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was nodig omdat baie mense nog nie gereed was vir die fees nie. Hulle het veral uit Efraim, Manasse, Issaskar en Sebulon gekom, waar die paasfees nie op die voorgeskrewe manier gevier word nie. Maar koning Hiskia het vir hulle gebid en hulle kon ook die paasete eet, al was dit teen die letter van die wet van God. Hiskia het gebid: “Mag die Here wat goed is, die mense vergewe |