2 Chronicles 30:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar duikers van Aser en Manasse en Sebulon het hulle verootmoedig en in Jerusalem aangekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Sommige uit Aser, Manasse en Sebulon het hulleself verootmoedig en na Jerusalem toe gegaan.
Afrikaans 1933/1953 Maar manne uit Aser en Manasse en S,bulon het hulle verootmoedig en na Jerusalem gekom.
Afrikaans 1983 Tog het mense in Aser, Manasse en Sebulon berou gekry en na Jerusalem toe gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tog het sommige uit Aser, Manasse en Sebulon hulle verootmoedig en na Jerusalem gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar party mense van die stamme van Aser en Manasse en Sebulon het hulleself verneder voor die Here en hulle het na Jerusalem gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was egter wel mense uit Aser, Manasse en Sebulon wat nederig genoeg was om Jerusalem toe te kom.