2 Chronicles 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die gewig van die spykers was vyftig sikkels goud. En hy het die bo-kamers met goud oorgetrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het goue spykers gebruik wat ongeveer ’n halwe kilogram weeg. Die mure van die bokamers was ook met suiwer goud oorgetrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die gewig van die spykers was vyftig sikkels aan goud; ook die bovertrekke het hy met goud oorgetrek. |
| Afrikaans 1983 | Die goue spykers het bietjie meer as 'n halwe kilogram geweeg. Ook die bovertrekke het hy met goud oorgetrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die gewig van die spykers was vyftig sikkel goud. Die bovertrekke het hy ook binne met goud bedek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het goue spykers gebruik, en dit het 50 sikkels geweeg. Hy het ook die bo-kamers se mure laat toemaak met goudplate. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en die spykertjies waarmee dit vasgekap is meer as ’n halwe kilogram. Salomo het ook die boonste kamers met goud oorgetrek. |