2 Chronicles 3:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die huis versier met edelgesteentes vir prag, en die goud was goud van Parvaim. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mure van die tempel is versier met pragtige juwele en suiwer goud uit Parwajim. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het hy die huis met kosbare stene as versiering oorgetrek, en die goud was goud van Parw im. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die vertrek versier met kosbare edelstene. Die goud was Parwajimgoud. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het in die vertrek edelstene ingelê as versiering. Die goud was goud van Parwajim. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het edelstene laat vassit teen die mure van die kamer. Die goud het gekom uit die land Parwajim. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die gebou is verder met edelstene versier. Die goud wat hy gebruik het, het van Parwajim af gekom. |