2 Chronicles 3:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het begin bou op die tweede dag van die tweede maand, in die vierde jaar van sy regering. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die bouwerk het in die middel van die lente begin, in die vierde jaar van Salomo se bewind. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het begin bou in die tweede maand, op die tweede dag, in die vierde jaar van sy regering. |
| Afrikaans 1983 | Hy het begin bou op die tweede van die tweede maand, in die vierde jaar van sy regering. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het begin bou op die tweede dag van die tweede maand in die vierde jaar van sy regering. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die tempel begin bou op die tweede dag van die tweede maand, in die vierde jaar nadat hy koning geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het op die tweede dag van die tweede maand van sy vierde regeringsjaar met die bouwerk begin. |