2 Chronicles 3:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het kettings gemaak soos in die binneste vertrek en dit aan die koppe van die pilare gesit; en honderd granate gemaak en dit aan die kettings gesit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het kettings gemaak soos ’n krans en het die bopunte van die pilare daarmee verfraai. Hy het ook 100 granate gemaak en aan die kettings vasgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het ook kettings gemaak soos 'n krans en dit op die top van die pilare aangebring; verder het hy honderd granaatjies gemaak en aan die kettings bevestig. |
| Afrikaans 1983 | Hy het kettings gemaak vir 'n krans en dit bo-aan die pilare aangebring. Daarna het hy honderd granate gemaak en aan die kettings vasgesit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het kettings gemaak soos 'n halssnoer en dit om die bopunt van die pilare gesit. Hy het honderd granate gemaak en dit aan die kettings vasgeheg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het kettings in die binnekamer gemaak en hy het dit vasgesit bo aan die pilare. Hy het 100 granate gemaak en hy het dit vasgesit aan die kettings. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het kettings gemaak wat boaan die pilare vasgesit is en 100 granate wat as versiering aan die kettings vasgesit is. |