2 Chronicles 3:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die voorhangsel van pers en purperrooi en bloedrooi en fyn linne gemaak en gérubs daarop gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salomo het ’n gordyn voor die ingang na die Allerheiligste gehang. Dit is gemaak van fyn linne en blou, pers en bloedrooi stof, met figure van gerubs daarop uitgewerk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die voorhangsel het hy gemaak van pers en purperrooi en bloedrooi en fyn linne en daar g,rubs op aangebring. |
| Afrikaans 1983 | Die voorhangsel het hy gemaak van blou, pers en bloedrooi wol en van linne, en daarop gerubs laat uitwerk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Salomo het die voorhangsel gemaak van pers, karmosynrooi en purperrooi materiaal en fyn linne. Hy het gerubs daarop aangebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Salomo het die gordyn laat maak van blou, pers en rooi wol-materiaal en van linne. Hy het gerubs op die gordyn laat borduur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Oor die hele ingang van die Allerheiligste het Salomo ’n gordyn opgehang van fyn linne met pers, rooi en blou materiaal daarin. Op die gordyn was daar gerubfigure geborduur. |