2 Chronicles 3:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vlerke van hierdie gérubs het twintig el uitgesprei, en hulle het op hulle voete gestaan, en hulle gesigte was na binne.
Afrikaans (NLV) 2011 Tesame was die vlerkspan van albei gerubs tien meter. Albei het op hulle eie voete gestaan en uitgekyk op die hoofvertrek van die tempel.
Afrikaans 1933/1953 Hierdie g,rubs het die vlerke twintig el uitgesprei, en hulle het op hul voete gestaan met hul gesigte na die huis toe.
Afrikaans 1983 Die vlerke van hierdie gerubs het dus tien meter ver gereik. Hulle het op hulle eie voetstukke gestaan met die gesigte na die groot vertrek toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oopgesprei, was die vlerke van hierdie gerubs twintig el lank. Hulle het op hulle voete gestaan met hulle gesigte na die groot vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vlerke van hierdie gerubs was oop en die vlerke was saam 20 el lank. Die gerubs het op hulle voete gestaan en hulle het gekyk na die voorste kamer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vlerke het oor die volle tien meter wydte van die Allerheiligste gestrek. Die gerubs het op hulle eie pote gestaan en in die rigting van die groot vertrek van die tempel gekyk.