2 Chronicles 3:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die een vlerk van die ander gérub was vyf el en het tot by die muur van die huis gegaan; en die ander vlerk was ook vyf el, wat aansluit by die vlerk van die ander gérub. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net so het die een vlerk van die tweede gerub die ander muur geraak en die ander vlerk die vlerk van die eerste gerub. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die vlerk van die ander g,rub van vyf el het geraak aan die muur van die vertrek, en die ander vlerk van vyf el was vas teen die vlerk van die ander g,rub. |
| Afrikaans 1983 | Die een vlerk van die ander gerub het aan die ander muur van die vertrek geraak, en sy ander vlerk was vas aan die ander gerub s'n. Elke vlerk was twee en 'n half meter lank. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die ander gerub se vlerk was ook vyf el lank, en het aan die ander muur van die vertrek geraak. Die ander vlerk was ook vyf el lank, en dit het gestrek tot teen die vlerk van die ander gerub. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ander gerub se een vlerk was ook vyf el lank en dit het geraak aan die ander muur van die kamer. Die ander vlerk was ook vyf el lank en dit was vas aan die vlerk van die ander gerub. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elkeen van die gerubs se buitenste vlerk het aan ’n muur van die Allerheiligste geraak. In die middel het hulle vlerke aan mekaar geraak. |