2 Chronicles 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die Allerheiligste Huis het hy twee gérubs van beeldwerk gemaak en dit met goud oorgetrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Salomo het twee figure gemaak wat soos gerubs gelyk het en met goud oorgetrek. Dit is in die Allerheiligste neergesit.
Afrikaans 1933/1953 Ook het hy in die Allerheiligste Vertrek twee g,rubs gemaak, 'n werk van beeldhoukuns, en dit met goud oorgetrek.
Afrikaans 1983 In die Allerheiligste het hy twee gerubs gemaak, gegote stukke, en hulle ook met goud oorgetrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die allerheiligste vertrek het hy twee gerubs van gietwerk gemaak en hulle met goud oorgetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die hoog-gewyde kamer het hy beelde van twee gerubs gesit en hy het hulle laat toemaak met dun goudplate.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die Allerheiligste was daar twee gerubsbeelde van gegote metaal. Hulle is ook met goud oorgetrek.