2 Chronicles 29:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het vir hulle gesê: Luister na my, Leviete, heilig julleself en heilig die huis van die HERE, die God van julle vaders, en voer die onreinheid uit die heiligdom uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het vir hulle gesê: “Luister na my, Leviete! Reinig julleself en reinig die tempel van die Here, die God van julle voorouers. Verwyder alles wat besoedel is uit die tempel. |
| Afrikaans 1933/1953 | en vir hulle gesê: Luister na my, Leviete! Heilig julle nou, en heilig die huis van die HERE, die God van julle vaders, en bring die onreinheid uit die heiligdom uit; |
| Afrikaans 1983 | en toegespreek: “Luister na my, Leviete! Reinig julle en reinig die huis van die Here, die God van julle voorvaders. Vat die vuilgoed uit die heiligdom uit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir hulle gesê: “Luister na my, Leviete! Heilig julleself nou, en heilig die huis van die Here, die God van julle voorouers, en verwyder die besoedeling uit die heiligdom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir hulle gesê: “Leviete, luister na my. Julle moet julleself nou wy en julle moet die tempel van die God van julle voorvaders wy. Julle moet alles wat onrein is, uit die tempel bring, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en vir hulle gesê: “Leviete, luister na my! Maak julleself rein en maak dan die tempel van die Here, die God van julle voorouers, baie goed skoon. Haal al die vieslike goed uit die tempel uit en vat dit weg. |