2 Chronicles 29:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die priesters en die Leviete ingebring en hulle bymekaar laat kom in die oostelike straat,
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die priesters en Leviete ontbied om hom in die binnehof oos van die tempel te ontmoet.
Afrikaans 1933/1953 en die priesters en die Leviete laat inkom en hulle versamel op die Oosplein
Afrikaans 1983 Daarna het hy die priesters en die Leviete laat kom en hulle op die Oosplein bymekaargebring
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die priesters en Leviete laat ingaan en hulle byeengebring op die plein aan die oostekant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die priesters en die Leviete laat kom en hy het hulle op die oop stuk grond oos van die tempel laat bymekaarkom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die priesters en Leviete op die plein oos van die tempel bymekaargeroep