2 Chronicles 29:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het in die eerste jaar van sy regering, in die eerste maand, die deure van die huis van die HERE oopgemaak en dit herstel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die eerste maand van die eerste jaar van sy regering het Hiskia die deure van die tempel van die Here heropen en dit herstel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het in die eerste jaar van sy regering, in die eerste maand, die deure van die huis van die HERE oopgemaak en dit herstel, |
| Afrikaans 1983 | Hy het in die eerste jaar van sy regering, in die eerste maand, die deure van die huis van die Here oopgemaak en hulle herstel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is die een wat reeds in die eerste jaar van sy regering, in die eerste maand al, die deure van die huis van die Here oopgemaak en dit herstel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hiskia het die deure van die tempel laat oopmaak en hy het die gebou laat regmaak. Hy het dit laat doen in die eerste maand van die eerste jaar nadat hy koning geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die eerste maand van sy eerste regeringsjaar het Hiskia die tempel laat oopsluit en die deure reggemaak. |