2 Chronicles 29:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Leviete het gaan staan met die instrumente van Dawid, en die priesters met die trompette. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Leviete het hulle plek ingeneem met die instrumente van Dawid, en die priesters met die trompette. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Leviete het gaan staan met die instrumente van Dawid, en die priesters met die trompette. |
| Afrikaans 1983 | Die Leviete het reggestaan met die instrumente van Dawid, en die priesters met trompette. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die Leviete gereedstaan met die instrumente van Dawid, en die priesters met die trompette, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Leviete het gereedgestaan met die musiek-instrumente wat Dawid laat maak het, en die trompette was in die priesters se hande. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Leviete het nader gestaan met die musiekinstrumente wat Dawid laat maak het, en die priesters met trompette. |