2 Chronicles 29:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het toe die bulle geslag, en die priesters het die bloed ontvang en dit op die altaar gesprinkel; net so, nadat hulle die ramme geslag het, het hulle die bloed op die altaar gesprinkel; hulle het ook die lammers geslag en die bloed op die altaar gesprinkel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die beeste geslag, en die priesters het die bloed op die altaar gesprinkel. Daarna het hulle die ramme geslag en hulle bloed op die altaar gesprinkel. Hulle het dieselfde met die lammers gedoen.
Afrikaans 1933/1953 Toe het hulle die beeste geslag, en die priesters het die bloed opgevang en dit teen die altaar uitgegooi, en die ramme geslag en die bloed teen die altaar uitgegooi, en die lammers geslag en die bloed teen die altaar uitgegooi.
Afrikaans 1983 Die priesters het die beeste geslag, die bloed opgevang en dit oor die altaar gesprinkel. Daarna het hulle die skape geslag en die bloed oor die altaar gesprinkel. Daarna het hulle die lammers geslag en die bloed ook oor die altaar gesprinkel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe die bulle geslag, en die priesters het die bloed oorgeneem en dit teen die altaar gesprinkel. Hulle het die ramme geslag en die bloed is teen die altaar gesprinkel. Hulle het die lammers geslag en die bloed is teen die altaar gesprinkel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het eers die bulle geslag en toe die skaap-ramme en daarna die lammers. Hulle het elke maal die bloed teen die altaar gespat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het toe die beeste geslag en hulle bloed teen die altaar uitgegooi. Daarna het hulle dieselfde met die skaapramme en toe met die lammers gedoen.