2 Chronicles 29:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het koning Hiskía vroeg opgestaan en die owerstes van die stad bymekaar laat kom en opgegaan na die huis van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Vroeg die volgende oggend het koning Hiskia die stadsamptenare bymekaargeroep en na die tempel van die Here gegaan.
Afrikaans 1933/1953 Daarop maak koning Jehisk¡a hom vroeg klaar en laat die owerstes van die stad bymekaarkom, en hy het opgegaan na die huis van die HERE.
Afrikaans 1983 Die volgende môre vroeg het koning Hiskia al die stadsamptenare laat bymekaarkom en is hy na die huis van die Here toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Koning Hiskia het toe vroeg opgestaan, die stadsleiers byeengebring en opgegaan na die huis van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hiskia het die volgende oggend vroeg die leiers van die stad bymekaargeroep en hulle het na die tempel gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vroeg die volgende oggend het koning Hiskia die stad se leiers bymekaargemaak. Hulle het na die tempel toe gegaan.