2 Chronicles 29:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, net soos sy vader Dawid gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het gedoen wat reg was vir die Here, net soos sy voorvader Dawid gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Dawid gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Hiskia het gedoen wat reg is in die oë van die Here en het in alles die voorbeeld van sy voorvader Dawid gevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here, net soos sy voorvader Dawid gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hiskia het dinge gedoen waarvan die Here hou, hy het alles gedoen soos sy voorvader Dawid gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die Here gedien, net soos Dawid. |