2 Chronicles 29:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en van die seuns van Heman; Jéhiël en Símeï; en van die seuns van Jedutun; Semaja en Ussiël. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit die familiegroep Heman: Jegiël en Simi. Uit die familiegroep Jedutun: Semaja en Ussiël. |
| Afrikaans 1933/1953 | en uit die kinders van Heman: J,hiël en S¡me‹; en uit die kinders van Jedutun: Sem ja en Ussiël. |
| Afrikaans 1983 | uit die Hemangroep Jegiël en Simi; en uit die Jedutungroep Semaja en Ussiël. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | uit die nageslag van Heman: Jehiël en Simi; uit die nageslag van Jedoetoen: Semaja en Ussiël. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jegiël en Simi van die Heman-familie, Semaja en Ussiël van die Jedutun-familie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | uit die Hemanfamilie: Jegiël en Simi; uit die Jedutungroep: Semaja en Ussiël. |