2 Chronicles 29:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van die seuns van Elisafan; Simri en Jeïel; en van die seuns van Asaf; Sagaria en Mattanja: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit die familiegroep Elisafan: Simri en Jeïel. Uit die familiegroep Asaf: Sagaria en Mattanja. |
| Afrikaans 1933/1953 | en uit die kinders van Elis fan: Simri en Je‹-el; en uit die kinders van Asaf: Sagar¡a en Matt nja; |
| Afrikaans 1983 | uit die Elisafangroep Simri en Jeïel; uit die Asafgroep Sagaria en Mattanja; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | uit die nageslag van Elisafan: Simri en Jeïel; uit die nageslag van Asaf: Sagaria en Mattanja; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Simri en Joël van die Elisafan-familie, Sagaria en Mattanja van die Asaf-familie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | uit die Elisafanfamilie: Simri en Jeïel; uit die Asaffamilie: Sagaria en Mattanja; |