2 Chronicles 29:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe staan die Leviete op, Mahat, die seun van Amasai, en Joël, die seun van Asárja, uit die seuns van die Kehatiete; en van die seuns van Merári: Kis, die seun van Abdi, en Asarja, die seun van Jehalelel, en van die Gersoniete; Joag, die seun van Simma, en Eden, die seun van Joag; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Leviete het toe dadelik aan die werk gespring. Uit die familiegroep Kehat: Magat seun van Amasai, en Joël seun van Asarja. Uit die familiegroep Merari: Kis seun van Abdi, en Asarja seun van Jehallelel. Uit die familiegroep Gerson: Joag seun van Simma, en Eden seun van Joag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Leviete het hulle toe klaargemaak: Mahat, die seun van Am sai, en Joël, die seun van As rja, uit die kinders van die Kehatiete; en uit die kinders van Mer ri: Kis, die seun van Abdi, en As rja, die seun van Jeh llelel; en uit die Gersoniete: Joag, die seun van Simma, en Eden, die seun van Joag; |
| Afrikaans 1983 | Toe het die volgende Leviete na vore getree: uit die Kehatgroep Magat seun van Amasai, en Joël seun van Asarja; uit die Merarigroep Kis seun van Abdi, en Asarja seun van Jehallelel; uit die Gersongroep Joag seun van Simma, en Eden seun van Joag; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die volgende Leviete het toe gereedgemaak: Magat, seun van Amasai, en Joël, seun van Asarja, uit die nageslag van Kehat; uit die nageslag van Merari: Kis, seun van Abdi, en Asarja, seun van Jehallelel; uit die nageslag van Gerson: Joag, seun van Simma, en Eden, seun van Joag; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het hierdie Leviete vorentoe gekom: Magat seun van Amasai en Joël seun van Asarja van die Kehat-familie, Kis seun van Abdi en Asarja seun van Jehallelel van die Merari-familie, Joag seun van Simma en Eden seun van Joag van die Gerson-familie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende Leviete het onmiddellik aan die werk gespring: Uit die Kehatfamilie: Magat, Amasai se seun en Joël, Asarja se seun; uit die Merarifamilie: Kis, Abdi se seun en Asarja, Jehallelel se seun; uit die Gersonfamilie: Joag, Sima se seun en Eden, Joag se seun; |