2 Chronicles 28:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het ook geoffer en rook laat opgaan op die hoogtes en op die heuwels en onder elke groen boom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het offerandes en wierook op die hoogtes, op al die heuwels en onder elke groen boom gebring.
Afrikaans 1933/1953 Hy het ook geoffer en rook laat opgaan op die hoogtes en op die heuwels en onder elke groen boom.
Afrikaans 1983 Hy het diereoffers en wierookoffers gebring op die hoogtes en op die rante en onder elke groot boom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het geslag en offers verbrand by die offerhoogtes, op die heuwels en onder elke skaduryke boom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Agas het ge-offer en hy het wierook gebrand op die offer-plekke en op die heuwels en onder elke groen boom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) diere geoffer en wierook gebrand op al die ander nasies se godsdienstige plekke.