2 Chronicles 28:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die res van sy geskiedenis en van al sy weë, eerste en laaste, kyk, dit is beskrywe in die boek van die konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ander gebeurtenisse tydens Agas se regering en al sy dade, van begin tot einde, is opgeteken in Die boek van die konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy verdere geskiedenis en al sy onderneminge, die vroeëre en die latere, kyk, dit is beskrywe in die Boek van die konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans 1983 | Die ander verhale oor Agas en sy hele lewensloop, dié van vroeër en dié van later, is opgeteken in die annale van die konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy verdere geskiedenis en al sy ondernemings, die vroeëre en latere geskiedenis, kyk, dit is opgeteken in die boekrol van die konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ander dinge wat met Agas gebeur het en alles wat hy gedoen het, is geskryf in die Boek van die Konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die res van Agas se geskiedenis en alles wat hy gedoen het, is in Die Geskiedenis van die Konings van Juda en Israel opgeskryf. |