2 Chronicles 28:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Tilgat-Pilneser, die koning van Assirië, het na hom gekom en hom benoud gemaak, maar hom nie versterk nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe koning Tiglat-Pileser van Assirië daar aankom, het hy koning Agas onderdruk, in plaas daarvan om hom te help.
Afrikaans 1933/1953 En Tilgat-Piln,ser, die koning van Assirië, het hom oorval en hom in benoudheid gebring en hom nie gehelp nie;
Afrikaans 1983 Koning Tiglat-Pileser van Assirië het opgetrek, maar téén Agas. Hy het Agas nie kom help nie, maar sake vir hom nog moeiliker gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tiglat-Pilneser, koning van Assirië, het teen hom opgetrek, hom in die noute gebring en hom nie bygestaan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Tiglat-Pileser van Assirië het gekom, maar hy was téén Agas. Hy het Agas nóg swaarder laat kry, hy het hom nie gehelp nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Tiglat-Pileser, die koning van Assirië, wel daar opdaag, het hy koning Agas glad nie gehelp nie.