2 Chronicles 28:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy het in die weë van die konings van Israel gewandel en ook vir die Baäls gegote beelde gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het eerder die voorbeeld van die konings van Israel gevolg en het beelde van die Baäls laat giet.
Afrikaans 1933/1953 Maar hy het gewandel in die weë van die konings van Israel en selfs gegote beelde vir die Baäls gemaak.
Afrikaans 1983 Hy het die pad geloop van die konings van Israel en hy het selfs beelde van die Baäls laat giet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die paaie van die konings van Israel gevolg, en selfs gegote beelde gemaak vir die Baäls.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Agas het verkeerd gelewe soos die konings van Israel en hy het ook beelde laat maak van die Baäls.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het dieselfde sondes gedoen as die konings van Israel. Agas het onder andere beelde van die Baäls gemaak wat die mense moes aanbid;