2 Chronicles 28:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want weer het die Edomiete gekom en Juda verslaan en gevangenes weggevoer.
Afrikaans (NLV) 2011 Die leërs van Edom het Juda weer binnegeval en gevangenes geneem.
Afrikaans 1933/1953 Bowendien het ook die Edomiete gekom en Juda verslaan en gevangenes weggevoer.
Afrikaans 1983 Die Edomiete het weer gekom en Juda verslaan en gevangenes weggevoer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Weer het Edomiete die land binnegeval, Juda aangeval en gevangenes weggevoer,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Edomiete het weer gekom en hulle het die Judeërs oorwin. Hulle het gevangenes weggevat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Edomiete het Juda intussen weer aangeval en verslaan. Hulle het baie gevangenes weggevat.