2 Chronicles 28:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In dié tyd het koning Agas na die konings van Assirië gestuur om hom te help. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omtrent hierdie tyd het koning Agas van Juda die koning van Assirië se hulp gevra teen sy vyande. |
| Afrikaans 1933/1953 | In dieselfde tyd het koning Agas na die konings van Assirië gestuur dat hulle hom moet help. |
| Afrikaans 1983 | In dié tyd het koning Agas laat hulp vra by die konings van Assirië. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In daardie tyd het koning Agas die hulp ingeroep van die konings van Assirië. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In daardie tyd het koning Agas vir die konings van Assirië gevra om hom te help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was in dié tyd dat Agas die koning van Assirië gevra het om hom te kom help. |