2 Chronicles 28:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het sekere van die hoofde van die kinders van Efraim, Asárja, die seun van Jóhanan, Berégja, die seun van Mesíllemot, en Jishkia, die seun van Sallum, en Amasa, die seun van Hadlai, opgestaan teen die wat uit die oorlog gekom het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het sommige van die leiers van die Efraimiete, Asarja seun van Joganan, Berekja seun van Mesillemot, Hiskia seun van Sallu, en Amasa seun van Gadlai, saamgestem en hulle het die manskappe gekonfronteer wat teruggekom het na die oorlog: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het daar manne uit die hoofde van die kinders van Efraim opgetree teen die wat uit die stryd kom: As rja, die seun van Johanan, Ber,gja, die seun van Mes¡llemot, en Jehisk¡a, die seun van Sallum, en Am sa, die seun van H dlai, |
| Afrikaans 1983 | 'n Paar van die leiers van die Efraimiete, Asarja seun van Joganan, Berekja seun van Mesillemot, Hiskia seun van Sallu, en Amasa seun van Gadlai, het toe kant gekies teen dié wat van die oorlog af teruggekom het |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sommige hoofde van die Efraimiete, Asarja, seun van Joganan, Beregja, seun van Mesillemot, Hiskia, seun van Sallum, en Amasa, seun van Gadlai, het standpunt ingeneem teen dié wat van die militêre veldtog af daar aangekom het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party leiers van die Efraim-stam het gepraat met die manne wat teruggekom het van die oorlog. Die leiers was Asarja seun van Joganan, Berekja seun van Mesillemot, Hiskia seun van Sallum, en Amasa seun van Gadlai. Hulle het die manne gekeer wat teruggekom het |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Klompie leiers van Efraim het met die profeet saamgestem. Hulle was Asarja, Joganan se seun, Berekja, Mesillemot se seun, Hiskia, Sallu se seun en Amasa, Gadlai se seun. |