2 Chronicles 28:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Agas was twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer; maar hy het nie gedoen wat reg was in die oë van die HERE soos sy vader Dawid nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Agas was twintig jaar oud toe hy koning geword het en het sestien jaar in Jerusalem regeer. Hy het nie gedoen wat reg was vir die Here soos sy voorvader Dawid gedoen het nie.
Afrikaans 1933/1953 Agas was twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer en nie gedoen wat reg was in die oë van die HERE soos sy vader Dawid nie.
Afrikaans 1983 Agas was twintig toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer. Hy het nie gedoen wat reg is in die oë van die Here soos sy voorvader Dawid nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Agas was twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Hy het nie gedoen wat reg is in die oë van die Here soos sy voorvader Dawid nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Agas was 20 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 16 jaar lank koning in Jerusalem. Sy voorvader Dawid het dinge gedoen waarvan die Here hou, maar Agas het nie gedoen soos sy voorvader Dawid nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Agas was twintig toe hy koning geword het. Hy het sestien jaar lank in Jerusalem regeer. Die Here was nie so tevrede met wat Agas gedoen het as met Dawid nie.