2 Chronicles 27:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jotam het ontslaap met sy vaders, en hulle het hom begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Agas het in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hy sterf, is hy in die Dawidstad begrawe. Sy seun Agas het hom opgevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jotam het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Agas het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1983 | Jotam is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Agas het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jotam het by sy voorouers gaan rus, en hulle het hom in die •Stad van Dawid begrawe. Agas, sy seun, het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jotam het gesterf, en hulle het hom begrawe in die Dawidstad. Sy seun Agas het koning geword ná hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na sy dood is hy in die Dawidstad begrawe. Sy seun Agas het hom opgevolg. |