2 Chronicles 27:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en het sestien jaar in Jerusalem regeer.
Afrikaans 1933/1953 Hy was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer.
Afrikaans 1983 Hy was vyf en twintig toe hy koning geword het en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar lank as koning geheers in Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jotam was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 16 jaar lank koning in Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was 25 toe hy koning geword het. Hy het sestien jaar lank in Jerusalem regeer.