2 Chronicles 27:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So het Jotam magtig geword, omdat hy sy weë voorberei het voor die aangesig van die HERE sy God.
Afrikaans (NLV) 2011 Koning Jotam het baie magtig geword omdat hy in gehoorsaamheid aan die Here sy God gelewe het.
Afrikaans 1933/1953 En Jotam het magtig geword, want hy het sy weë gerig voor die aangesig van die HERE sy God.
Afrikaans 1983 Jotam het magtig geword, want hy het sy pad reg gehou voor die Here sy God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jotam het sy mag stewig gevestig, want hy het sy pad koersvas geloop voor die Here sy God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jotam se leër het sterk geword omdat hy reg gelewe het voor sy God die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jotam het magtig geword omdat hy probeer doen het wat die Here sê.