2 Chronicles 27:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het die hoë poort van die huis van die HERE gebou, en op die muur van Ofel het hy baie gebou.
Afrikaans (NLV) 2011 Jotam het die boonste poort na die Here se tempel herbou en het aansienlike bouwerk aan die muur by die Ofelheuwel gedoen.
Afrikaans 1933/1953 Hy het die Boonste Poort van die huis van die HERE gebou, en aan die muur van die Heuwel het hy baie gebou.
Afrikaans 1983 Jotam het die boonste poort van die tempel laat bou en baie bouwerk gedoen aan die Ofelmuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is hy wat die boonste poort van die huis van die Here gebou het. Aan die muur by die Ofel het hy baie bouwerk gedoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is Jotam wat die boonste poort van die tempel gebou het, en hy het baie geboue gebou by die muur van die Ofel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jotam het die boonste poort van die tempel laat bou. Hy het heelwat bouwerk aan die Ofelmuur laat doen.