2 Chronicles 27:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, net soos sy vader Ussia gedoen het; maar hy het nie in die tempel van die HERE ingegaan nie. En die mense het nog korrup. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het gedoen wat reg was vir die Here, net soos sy pa Ussia gedoen het. Maar hy het nie soos sy pa in die tempel van die Here oortree nie. Nogtans het die volk voortgegaan met hulle afstootlike gebruike. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Uss¡a gedoen het; alleenlik het hy nie in die tempel van die HERE ingegaan nie; en die volk het nog verderflik gehandel. |
| Afrikaans 1983 | Jotam het gedoen wat reg is in die oë van die Here en in alles die voorbeeld van Ussia, sy pa, gevolg, met dié verskil dat hy nie in die tempel van die Here oortree het nie. Die volk het egter met hulle afgodsdiens voortgegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here, net soos sy vader Ussia gedoen het – hy het net nie die •tempel van die Here binnegegaan nie. Die volk het hulle egter steeds wangedra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jotam het dinge gedoen waarvan die Here hou, soos sy pa Ussia gedoen het, maar hy het nie soos sy pa in die tempel ingegaan nie. Die volk het nog altyd aangehou om slegte dinge te doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here was tevrede met wat Jotam gedoen het, soos dit met sy pa Ussia die geval was. Jotam het darem nie in die tempel van die Here ingegaan nie. Die volk het egter steeds aangehou om verkeerde dinge te doen. |