2 Chronicles 27:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jotam was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Jerusha, die dogter van Sadok.
Afrikaans (NLV) 2011 Jotam was 25 jaar oud toe hy koning geword het en het sestien jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jerusa, dogter van Sadok.
Afrikaans 1933/1953 Jotam was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jerusa, die dogter van Sadok.
Afrikaans 1983 Jotam was vyf en twintig toe hy koning geword het en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Jerusa, 'n dogter van Sadok.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jotam was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Jerusa, dogter van Sadok.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jotam was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 16 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Jerusa dogter van Sadok.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jotam was 25 toe hy koning geword het. Hy het sestien jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jerusa, ’n dogter van Sadok.