2 Chronicles 26:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En God het hom gehelp teen die Filistyne en teen die Arabiere wat in Gurbaäl gewoon het, en die Mehuniete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God het hom gehelp in die oorlog teen die Filistyne en ook in sy oorloë teen die Arabiere van Gur-Baäl en die Meüniete. |
| Afrikaans 1933/1953 | En God het hom gehelp teen die Filistyne en teen die Arabiere wat in Gur-Baäl gewoon het, en teen die MeÂniete. |
| Afrikaans 1983 | God het hom gehelp teen die Filistyne, teen die Arabiere wat in Gur-Baäl gewoon het, en teen die Meüniete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God het hom gehelp teen die Filistyne, die Arabiere wat in Gur-Baäl gewoon het, en teen die Meüniete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het hom gehelp teen die Filistyne en teen die Arabiere wat in Gur-Baäl gewoon het en teen die Meüniete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het hom nie net in sy oorloë teen die Filistyne gehelp nie, maar ook toe hy teen die Arabiere van Gur-Baäl en teen die Meüniete geveg het. |