2 Chronicles 26:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, net soos sy vader Amásia gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het gedoen wat reg was vir die Here, net soos sy pa Amasia gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Am sia gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here en in alles die voorbeeld van sy pa gevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here, net soos sy vader Amasia gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ussia het dinge gedoen waarvan die Here hou, hy het gedoen soos sy pa Amasia. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here was tevrede met wat Ussia gedoen het, net soos met sy pa Amasia. |