2 Chronicles 26:32 — Compare Translations
1 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans 1933/1953 | en sy broers, dapper manne, twee duisend sewe honderd familiehoofde; en koning Dawid het hulle aangestel oor die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van die Manassiete vir enige saak van God en enige saak van die koning. |