2 Chronicles 26:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sestien jaar was Ussia oud toe hy koning geword het, en hy het twee en vyftig jaar in Jerusalem geregeer. Sy moeder se naam was ook Jekólía van Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 Ussia was sestien toe hy koning geword het, en hy het 52 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jekolja van Jerusalem.
Afrikaans 1933/1953 Sestien jaar was Uss¡a oud toe hy koning geword het, en hy het twee en vyftig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jegolja, van Jerusalem.
Afrikaans 1983 Ussia was sestien toe hy koning geword het en hy het twee en vyftig jaar lank in Jerusalem geregeer. Sy ma was Jekolja, uit Jerusalem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ussia was sestien jaar oud toe hy koning geword het, en hy het twee-en-vyftig jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Jegolja, uit Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ussia was 16 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 52 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Jekolja, sy was van Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ussia was sestien toe hy koning geword het. Hy het 52 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jekolja, van Jerusalem.